Modulekode | LAT 808 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Selfstandige navorsing, ‘n geskrewe verslag en ‘n mondelinge voordrag oor ‘n gekose tema uit die volgende studiegebied: ‘n Studie van die lewens- en wêreldbeskouing van die Romeine. Temas soos hul siening van reg en verkeerd, goed en kwaad, geluk, deugsaamheid, vriendskap, ens. kan bestudeer word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App